Kanton Nidwalden

Nidwalden is 'n kanton in Switserland met sowat 42000 inwoners. 92,5% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Stans.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy